Praat Kos Niks
Welkom by Praat Kos Niks! Hier praat ek oor ALLES. Wyn, flieks, slegte lirieke, boerdery, kos, en diëte!? Jy is welkom om my te email op info@kathukat.com. Podcasts kos geld, so as jy wil kan jy my as volg ondersteun: paypal.me/marethaspangenberg https://ko-fi.com/kathukat M Spangenberg, FNB, Tjek, 62484143848 Ek het onlangs ”low content” boeke op Amazon KDP gepubliseer indien julle sou belangstel - dit is ook ’n manier om my te ondersteun. Wie weet, dalk kan ek eendag elke dag NET podcasts doen! 100 Crossword Puzzles for Adults - https://www.amazon.com/dp/B09Y65P3ZT Fairy Friends | 50-page coloring book for children - https://www.amazon.com/dp/B09Y53Y8HJ Beach Please: 60 pages | Lined Journal - https://www.amazon.com/dp/B09Y4SF1RM My Flower Journal: 60 pages - https://www.amazon.com/dp/B09Y2L72MG Hard cover or paperback: Life is Good | 100 Page Dot Grid Journal - https://www.amazon.com/dp/B09XZH8R7R
Episodes

Saturday Apr 30, 2022
Saturday Apr 30, 2022
As jy 'n silencer nodig het vir jou winter jag - stuur 'n email na info@phprecision.co.za As jy 'n bydrae wil maak tot my passive income aka meer podcasts: paypal.me/marethaspangenbergM Spangenberg, FNB, Tjek, 62484143848 Insta en Twitter: @praatkosniks As jy vir MY 'n email wil stuur - praatkosniks@gmail.com

Thursday Apr 28, 2022
Thursday Apr 28, 2022
Instagram: @kathukat / @praatkosniks Twitter: @kathukat / @praatkosniks Romantiques in Hermanus! 1150 on Bain gastehuis in Keimoes! As jy so gaaf sal wees - gee daar 'n 5 ster review, toe seblief? Ek belowe ek sal volgende keer minder hoes! N.S. Dankie JACQUES DU TOIT!!!

Wednesday Apr 06, 2022
Wednesday Apr 06, 2022
https://www.reddit.com/r/PraatKosNiks/ https://www.reddit.com/user/PraatKosNiks

Tuesday Mar 22, 2022
Tuesday Mar 22, 2022
Hier is die website met al die quotes van The Subtle Art of Not Giving A F*ck. Onthou om Cat Burglar op Netflix te kyk! Sluit aan by Udemy en koop vir jou kursusse - jy sal nie spyt wees nie! Sluit VERNIET aan by FitOn en SCREW die gym! As jy enige goeie lifehacks het vir my boek, email dit na praatkosniks@gmail.com asseblief.

Tuesday Mar 15, 2022
Tuesday Mar 15, 2022
Jy kan hierdie belaglikheid op YouTube aanskou! As jy ook "The Subtle Art of Not Giving a F*ck" wil lees, kan jy dit hier koop. Ek kry nie royalties vir die boek nie, ek hou net daarvan, ok.

Thursday Mar 10, 2022
Thursday Mar 10, 2022
Skiet met 'n titel! Ons maak sommer nou nou weer 'n podcast terwyl ons wag vir Eskom om ons krag aan te sit. Waaroor moet ons chat? Whatsapp: 083 467 3312 E-mail: praatkosniks@gmail.com

Sunday Nov 28, 2021
Sunday Nov 28, 2021
Hier is die YouTube video waaroor ek praat in Deel 1 & 2: https://www.youtube.com/watch?v=eJt_afGN3IQ&t=2s Hier is die tydlyn van die gebeure: https://www.biography.com/news/casey-anthony-muder-trial-timeline-facts

Monday Nov 22, 2021
Monday Nov 22, 2021
In vandag se podcast praat ek oor Casey Anthony en haar vermiste dogter, Caylee. Dit is baie ontstellend! Ek wou nie die episode te lank maak nie, so deel twee sal binnekort volg. Ek sal in deel 2 al die links deurgee as julle die video footage wil kyk!

Thursday Nov 18, 2021
Thursday Nov 18, 2021
Hier is die skryf app wat ek gebruik: https://reedsy.com/ As jy 'n silencer soek vir jou jaggeweer - stuur e-pos na info@phprecision.co.za As jy nog Kersgeskenke moet koop, click hier: https://kathukat.com/shop/ Series wat ek tans kyk op Netflix: https://www.youtube.com/watch?v=_EonRi0yQOE F is for Family (season 5 begin 25/11): https://www.youtube.com/watch?v=f2AmK5QVtbg Archer (season 12 begin 01/12): https://www.youtube.com/watch?v=bfQkIuMQBkc Ransom (Mel Gibson movie begin 01/12): https://www.youtube.com/watch?v=fIo43xs25DQ

Monday Nov 08, 2021
Monday Nov 08, 2021
Eskom suig HOL. Julle kan my dag beter maak deur hierdie episode te share op Facebook asseblief! Julle kan ook vir julle parfuum (sodat jy nie stink nie), aloe gel (as jy gebrand het), of hydrosols (as jy warm kry) koop by my winkel :)