Dit was my eerste live show OOIT en ek het dit ALLEEN gedoen. Ek het darem ondersteuning gehad van Hannes en Amorita uit Vredendal uit, baie dankie julle is awesome!!!
Hierdie is my laaste podcast vir 'n rukkie, bloot net omdat ek nog wag vir sponsors! Dit kos min of meer R1600 per jaar om die podcast aan die gang te hou. As jy belang stel om 'n donasie te maak stuur asseblief 'n e-pos na info@kathukat.com. Ek sal jou besigheid adverteer! Totweersiens x
Version: 20240320
Comments (0)
To leave or reply to comments, please download free Podbean or
No Comments
To leave or reply to comments,
please download free Podbean App.