Praat Kos Niks
Welkom by Praat Kos Niks! Hier praat ek oor ALLES. Wyn, flieks, slegte lirieke, boerdery, kos, en diëte!? Jy is welkom om my te email op info@kathukat.com. Podcasts kos geld, so as jy wil kan jy my as volg ondersteun: paypal.me/marethaspangenberg https://ko-fi.com/kathukat M Spangenberg, FNB, Tjek, 62484143848 Ek het onlangs ”low content” boeke op Amazon KDP gepubliseer indien julle sou belangstel - dit is ook ’n manier om my te ondersteun. Wie weet, dalk kan ek eendag elke dag NET podcasts doen! 100 Crossword Puzzles for Adults - https://www.amazon.com/dp/B09Y65P3ZT Fairy Friends | 50-page coloring book for children - https://www.amazon.com/dp/B09Y53Y8HJ Beach Please: 60 pages | Lined Journal - https://www.amazon.com/dp/B09Y4SF1RM My Flower Journal: 60 pages - https://www.amazon.com/dp/B09Y2L72MG Hard cover or paperback: Life is Good | 100 Page Dot Grid Journal - https://www.amazon.com/dp/B09XZH8R7R
Episodes

Monday Nov 22, 2021
Monday Nov 22, 2021
In vandag se podcast praat ek oor Casey Anthony en haar vermiste dogter, Caylee. Dit is baie ontstellend! Ek wou nie die episode te lank maak nie, so deel twee sal binnekort volg. Ek sal in deel 2 al die links deurgee as julle die video footage wil kyk!

Thursday Nov 18, 2021
Thursday Nov 18, 2021
Hier is die skryf app wat ek gebruik: https://reedsy.com/ As jy 'n silencer soek vir jou jaggeweer - stuur e-pos na info@phprecision.co.za As jy nog Kersgeskenke moet koop, click hier: https://kathukat.com/shop/ Series wat ek tans kyk op Netflix: https://www.youtube.com/watch?v=_EonRi0yQOE F is for Family (season 5 begin 25/11): https://www.youtube.com/watch?v=f2AmK5QVtbg Archer (season 12 begin 01/12): https://www.youtube.com/watch?v=bfQkIuMQBkc Ransom (Mel Gibson movie begin 01/12): https://www.youtube.com/watch?v=fIo43xs25DQ

Monday Nov 08, 2021
Monday Nov 08, 2021
Eskom suig HOL. Julle kan my dag beter maak deur hierdie episode te share op Facebook asseblief! Julle kan ook vir julle parfuum (sodat jy nie stink nie), aloe gel (as jy gebrand het), of hydrosols (as jy warm kry) koop by my winkel :)

Saturday Nov 06, 2021
Saturday Nov 06, 2021
So weereens, jammer oor gisteraand se swak gehalte podcast, niks wat ons nou daaraan kan doen nie, Eskom het ons maar net soos gewoonlik in die steek gelaat! Hier is die link na my artikel van die velsorg roetine wat ek volg. In die artikel is skakels waarop jy kan click om die produkte te koop! Shop hier vir Aloe Gel! Shop hier vir collagen! P.S. Herman het sy Treasure Hunt gewen by Red Sands!!!

Friday Nov 05, 2021
Friday Nov 05, 2021
Okay so ons krag het net na 20:00 aangekom en toe ek 20:30 die live podcast begin toe is die internet bietjie crap, so ek dink daar is vir so om en by 4 minute net "dead air" waar niemand enigiets sê nie, jammer daaroor, maar Eskom screw ons bietjie! GP kuier bietjie by ons vir 'n slag en ons praat verder oor Friday the 13th, nog 'n paar ander movies, en ek moer amper vir Herman! Oh en ek het LEGIT roosterkoeke gebak, so verskoon my gekouery hier aan die begin van die episode. #sorrynotsorry

Monday Nov 01, 2021
Monday Nov 01, 2021
Ek en Herman praat oor Halloween movies, vinnige petrol, en Power Rangers! Ons volgende live show gaan eerskomende Vrydag (5 November 2021) om 7 pm wees!

Thursday Oct 21, 2021
Thursday Oct 21, 2021
Dit was my eerste live show OOIT en ek het dit ALLEEN gedoen. Ek het darem ondersteuning gehad van Hannes en Amorita uit Vredendal uit, baie dankie julle is awesome!!! Hierdie is my laaste podcast vir 'n rukkie, bloot net omdat ek nog wag vir sponsors! Dit kos min of meer R1600 per jaar om die podcast aan die gang te hou. As jy belang stel om 'n donasie te maak stuur asseblief 'n e-pos na info@kathukat.com. Ek sal jou besigheid adverteer! Totweersiens x

Friday Oct 15, 2021
Friday Oct 15, 2021
Ons het vanaand nie net een gas nie, maar TWEE! Ek, Herman, en GP praat bietjie nonsens! Laat weet my watter deel was jou gunsteling, dan maak ons 'n plan om meer te maak! Ons is regtig ook opsoek na sponsors vir ons podcast, na vanaand het ons nog 80 minute van free recording oor, so as jy hou van wat ons doen en jy wil hê ons moet nog maak, ondersteun ons asseblief hier: paypal.me/marethaspangenberghttps://ko-fi.com/kathukatM Spangenberg, FNB, Tjek, 62484143848

Friday Oct 15, 2021
Friday Oct 15, 2021
Vanaand is dit ek, Herman, en GP! Ons gaan braai, bier drink (en wyn), en gesels! As jy vir ons vrae wil stuur, stuur hulle na info@kathukat.com. Laat weet ons ook as jy in 'n ander land is en jy luister saam. Ondersteun my asseblief hier:paypal.me/marethaspangenberghttps://ko-fi.com/kathukatM Spangenberg, FNB, Tjek, 62484143848

Friday Oct 08, 2021
Friday Oct 08, 2021
My gas vanaand was Herman Loots! Hy is my kêrel en 'n ambagsman, in daardie spesifieke volgorde :) Hy vertel vir ons van sy 'conspiracy theories' en hoekom 'n mens nie moet vis eet nie!? Deel hierdie episode op sosiale media met #PraatKosNiks sodat almal en hul oumas dit kan luister! @PraatKosNiks op Twitter en Instagram paypal.me/marethaspangenberg https://ko-fi.com/kathukatM Spangenberg, FNB, Tjek, 62484143848