Okay so ons krag het net na 20:00 aangekom en toe ek 20:30 die live podcast begin toe is die internet bietjie crap, so ek dink daar is vir so om en by 4 minute net "dead air" waar niemand enigiets sê nie, jammer daaroor, maar Eskom screw ons bietjie! GP kuier bietjie by ons vir 'n slag en ons praat verder oor Friday the 13th, nog 'n paar ander movies, en ek moer amper vir Herman! Oh en ek het LEGIT roosterkoeke gebak, so verskoon my gekouery hier aan die begin van die episode. #sorrynotsorry
Version: 20230822
Comments (2)
To leave or reply to comments, please download free Podbean or
Okay so daar is BAIE dooie stukke, maar dis darem net hier en daar. As ons dit weer doen sal die internet hopelik beter wees! 😬
Friday Nov 05, 2021
Hier by 06:50 tot 08:05 is daar dooie lug, maar julle moet maar verskoon, dit is die internet wat swak is ☹️
Friday Nov 05, 2021
To leave or reply to comments,
please download free Podbean App.